Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Klugspel

Klugspel( )
Author: Seegers, Quintin
ISBN:978-0-6484563-4-6
Publication Date:Jan 2019
Publisher:Quintin Seegers
Book Format:Ebook
List Price:AUD $6.55
Book Description:

Amor Peltzer is 'n joernalis by Dagblad, 'n plaaslike koerant in Gauteng. Dagblad vestig die aandag op alternatiewe nuus - korrupsie onder regeringsamptenare, die donker geheime en skandes van 'publieke belang' onder bekendes en belangrikes in die land. Selfs as wenner van die gesogde Joernalis van die Jaar toekenning, beland die onopwindendste stories gewoonlik in Amor se skoot. Haar privaat lewe is egter nie veel opwindender nie. 'n Jaar na haar aangenome ouers se dood, besluit Amor...
More Description

Book Details



Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.