Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Vendetta

Vendetta( )
Author: Seegers, Quintin
ISBN:978-0-6484563-8-4
Publication Date:Nov 2021
Publisher:Quintin Seegers
Book Format:Ebook
List Price:Contact Supplier contact
Book Description:

Nadat sy nog 'n Joernalis van die Jaar Toekenning ontvang het, besluit Amor Peltzer om haar prysgeld by 'n gastehuis in die Letsitele Vallei, 450km noord van Johannesburg, te gaan spandeer. Baie vinnig kom sy agter dat dinge by die gastehuise nie pluis is nie. Amor se joernalistieke instink neem oor en kort voor lank bevind sy haarself vasgevang in 'n fete met die aangrensende plaas.

Book Details



Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.