Abel Se Ontwaking |
|
Author:
| Karsten, Chris |
ISBN: | 978-0-7981-5330-0 |
Publication Date: | Jan 2012 |
Publisher: | Human & Rousseau
|
Book Format: | Ebook |
List Price: | USD $17.84 |
Book Description:
|
Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En n nuwe gesig."