As 'n Boek Aan Jou Skedel Klop 'n Versameling Teks Uit Pad Na Niemand-Land , Die Persoonlike Agenda Van Brand Smit en Slothoofstuk |
|
Author:
| Smit, Brand |
ISBN: | 978-1-4776-8938-7 |
Publication Date: | Jun 2012 |
Publisher: | CreateSpace Independent Publishing Platform
|
Book Format: | Paperback |
List Price: | USD $14.95 |
Book Description:
|
INHOUD
Woorde aan die voorkant
Pad naNiemand-Land Inleiding Die skrywer se testament, April 1994 Die Korea papiere Nuwe insigte, Februarie 1999
Persoonlike Agenda: BoekEen Inleiding Icarus joernaal, inskrywing # 1 Icarus joernaal, inskrywings # 11 & 12 Icarus joernaal, inskrywings # 13 ~ 15 Blonde meditasie Om onthou te word Die kerk, die vrou, die huis, en die hang-ups...
More Description
INHOUD
Woorde aan die voorkant
Pad naNiemand-Land
Inleiding
Die skrywer se testament, April 1994
Die Korea papiere
Nuwe insigte, Februarie 1999
Persoonlike Agenda: BoekEen
Inleiding
Icarus joernaal, inskrywing # 1
Icarus joernaal, inskrywings # 11 & 12
Icarus joernaal, inskrywings # 13 ~ 15
Blonde meditasie
Om onthou te word
Die kerk, die vrou, die huis, en die hang-ups
'n Mees belangrike les
Die doel van my lewe
Ek is nie die baas van hierdie wêreld nie
Die mooi wêreld
Die amperse einde
Arbeiders van antieke tye
Ballingskap, deel viii
Hoeksteen vir 'n toekoms
Om oor God te praat
Dieselfde vrae verteer steeds
Ballingskap nege
'n Verantwoordelike stuk: Ballingskap essay # 10
Die spreekwoordelike gemiddelde
Vir wie skryf ek?
Onderhoud tussen "Brand" en die "wysgeer"
Naskrif (i)
PersoonlikeAgenda: Boek Twee
Inleiding
Soldaat in 'n groter oorlog
In die naam van die vader
Die nuwe etiket, dele twee tot vier
Waar is my plek in die Groot Hiërargie?
Geld en selfrespek - 'n paar gedagtes
Wat ek sien
Woordspele
Laaste uitbarsting (voor die einde van my vakansie)
Voltyds kreatief
Ryk, in die wêreld van geld
Faktor X skop in
Om deel te wees van iets groter
'n Futuristiese ontkenning
My huidige lewe
Die (werklike) waarde van geld
Oor die tegniese aspekte van plek en lidmaatskap
Eindkontemplasie, deel een/Die uiteindelike hoop
Ek voel ellendig en verlore, en dreig derhalwe weer transformasie
Plek en mobiele lidmaatskap
Wie en wat
Drie insidente
Oor die nageslag: Ouerskap
'n Gedagte broei in my kop, deel een
Krapmerke van volwassenheid
Nota op Woensdag 26 November 2003
Net nog 'n stuk
Ek en jy
'n Gedagte broei in my kop, deel twee
Laaste paar notas van Desember 2003
Ou helde staan en val (en posters word omgeruil)
In diens van 'n idee
Die laaste ballingskap (merk 15)
Totsiens.
PersoonlikeAgenda: Boek Drie
Inleiding/Drie drome
Geld en kuns
Nota op Saterdag 24 Januarie 2004
Om orraait te wees
Infame leuens, kompromie, verandering en nog 'n klomp ander goed
11 Februarie 2004
Twee notas oor 'n rolprent
Notas op Dinsdag 17 Februarie 2004
Nota op Woensdag 18 Februarie 2004
[Die Groot Ongetiteld]
Slothoofstuk
Wees jou eie SELF
Wees nou 'n slegte akteur, toe ...
Die SELF word gebore (en ander notas van 'n partikulêre dag)
Ek besit sewe onderbroeke ...
Oorspronklike begin van die SLOTHOOFSTUK
Eindkontemplasie III
Die enkeling en die gemeenskap (i)
Verligte gees
Die SELF.
Toepassing van 'n teorie/Die SELF en omgewing
Die enkeling en die gemeenskap (ii)
Ek weet wie ek is
Die waarde van tyd
Ek weet wie ek is, deel twee
Aanvaar jouself (al is dit net om tyd te spaar)
Klein huis, groot wêreld
Wat is 'n boek sonder 'n leser?
Resultate van 'n lewe
Legkaart mense
Dis net 'n spel, en die reëls is ontsyferbaar
Moenie in my SELF krap nie
Identiteit, die SELF, en die resultaat van alles
Die GEGEWE SELF, en die rol van intellektuele
Oor wedergeboorte, en 'n "nuwe" SELF
Die formule wat lei tot resultaat
Wat GEGEE word, en wat jy KIES
Geld, die arbeidsmark, en hoe jy funksioneer
Ek glo steeds ...
"Ek, nou" en verwante notas
Amper die einde ...
Oorsprong van die SELF (en het reptiele siele?)
---------------------