Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Boerekryger

Boerekryger( )
Author: Blake, Albert
ISBN:978-0-624-05344-6
Publication Date:Jan 2012
Publisher:Tafelberg Publishers, Limited
Book Format:Ebook
List Price:USD $17.28
Book Description:

Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die...
More Description




Featured Books

Without a Map
Hall, Meredith
Paperback: $17.95
Reading Genesis
Robinson, Marilynne
Hardback: $29.00
Grief Is for People
Crosley, Sloane
Hardback: $27.00

Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.