Die Krag Van Profetiese Seeninge: N Verstomende Openbaring Vir N Nuwe Generasie |
|
Author:
| Hagee, John |
ISBN: | 978-1-306-49060-3 |
Publication Date: | Jan 2013 |
Publisher: | Struik Christian Media
|
Book Format: | Ebook |
List Price: | USD $14.50 |
Book Description:
|
Dit is n wonderlike geheim wat die Jode al vir eeue lank weet n geskenk wat Christene vir veels te lank afskeep. Dit is die lewensveranderende krag van Profetiese seen en hierdie merkwaardige boek deur die New York Times topverkoperskrywer John Hagee sal jou leer wat dit is, hoe dit in die Skrif aangebied word en hoe jy dit kan vrystel in die lewens van jou geliefdes en ontvang in jou eie. Die boek is treffend saamgestel en die tema is verdeel in drie dele: Wat is profetiese en...
More DescriptionDit is n wonderlike geheim wat die Jode al vir eeue lank weet n geskenk wat Christene vir veels te lank afskeep. Dit is die lewensveranderende krag van Profetiese seen en hierdie merkwaardige boek deur die New York Times topverkoperskrywer John Hagee sal jou leer wat dit is, hoe dit in die Skrif aangebied word en hoe jy dit kan vrystel in die lewens van jou geliefdes en ontvang in jou eie. Die boek is treffend saamgestel en die tema is verdeel in drie dele: Wat is profetiese en priesterlike seen? Die krag van profetiese seen Hoe om profetiese seen vry te stel en te ontvang John Hagee verklaar: Wanneer God, die Koning van die heelal, sy seen oor jou uitspreek kan niemand op aarde dit van jou af wegneem nie en kan geen bose mag in die heelal dit vernietig nie! Deur die krag van profetiese seeninge beklemtoon dat jy die potensiaal het om n geseende lewe te lei want jy is gebore om geseen te word!"