Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Die Uur Van Die Engel

Die Uur Van Die Engel( )
Author: Schoeman, Karel
ISBN:978-0-7981-6749-9
Publication Date:Jan 2014
Publisher:Human & Rousseau
Book Format:Ebook
List Price:USD $20.07
Book Description:

In 1837 het n engel aan n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en die van ander mense oor n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van hierdie roman. Die eerste verteller wat aan die woord kom, is n man in die hede wat sy tuisdorp na baie jare weer besoek, en veral meer wil uitvind oor Daniel Steenkamp (Danie Versies), die skaapwagter wat die engel gesien het en wat n versameling eenvoudige, religieuse verse nagelaat het. Dan is daar...
More Description




Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.