Elize Parker-Omnibus |
|
Author:
| Parker, Elize |
ISBN: | 978-0-7981-5971-5 |
Publication Date: | Jan 2013 |
Publisher: | Human & Rousseau
|
Book Format: | Ebook |
List Price: | USD $16.35 |
Book Description:
|
Elke vrou vir haarself is n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters wat elk hul eie paadjie moet loop: sterk vroue en n donker geheim. Maar die liefde seevier. Amber maan, oker son neem die leser na uiteenlopende plekke n oorloggeteisterde Angola maar ook na n Griekse eiland."