Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Ettie Bierman Keur 10

Ettie Bierman Keur 10( )
Author: Bierman, Ettie
ISBN:978-0-624-07178-5
Publication Date:Jan 2014
Publisher:Tafelberg Publishers, Limited
Book Format:Ebook
List Price:USD $16.35
Book Description:

In Die snip van Sesdorings kom ? beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ? stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geerf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas . . . En ook dat die spul Meirings haar oupa behoorlik laat les opse het. En wat kon hy, ? arme ou man, doen om hom te laat...
More Description

Book Details
Pages:512



Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.