Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Ettie Bierman Keur 9

Ettie Bierman Keur 9( )
Author: Bierman, Ettie
ISBN:978-0-624-06571-5
Publication Date:Jan 2013
Publisher:Queillerie Publishers
Book Format:Ebook
List Price:USD $16.35
Book Description:

In Die tuiskoms le ver word Ila Verster se soeke na geluk belemmer deurdat sy vir iemand anders aangesien word. En dan bevind sy haar in doodsgevaar tydens n stormagtige nag. In Rooikop te koop verander Jennie Botha se lewe eensklaps toe haar ouers in n motorongeluk sterf. Boonop moet sy in die liefde n keuse maak tussen die pynlik netjiese Thys en die deurmekaar, impulsiewe Roux. En in Ver pad na Konigsee raak pragtige Afrikaansonderwyseres Ezette Nel verlief op die aantreklike broer...
More Description




Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.