Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Gorrelgrom Verloor Sy Grom

Gorrelgrom Verloor Sy Grom( )
Illustrator: Terblanche, Jody
Author: van der Westhuizen, Chamonix
ISBN:978-1-7042-8597-9
Publication Date:Nov 2019
Publisher:Independently Published
Book Format:Paperback
List Price:USD $7.50
Book Description:

Vêr van hier af, in 'n groot groen woud, woon 'n klein groen dingetjie. Hy het pragtige, deurmekaar groen hare reg oor sy lyfie en die eienaardigste pers pootjies. Almal in die groot groen woud noem hom Gorrelgrom. Gorrelgrom is nie 'n vriendelike gediertetjie nie. Hy grom en kerm die heeldag. Niemand het nog ooit 'n glimlag op sy gesiggie gesien nie. Partykeer kan hy sy mondjie op 'n plooi trek en dan sien mens 'n groot, geel tand by sy bekkie uitsteek. Sal Gorrelgrom uiteindelik leer...
More Description

Book Details
Pages:45
Physical Dimensions (W X L X H):8.27 x 11.69 x 0.106 Inches
Book Weight:0.39 Pounds



Featured Books

Sense and Sensibility
Austen, Jane
Hardback: $17.00
This American Ex-Wife
Lenz, Lyz
Hardback: $28.00
The House of Hidden Meanings
RuPaul
Hardback: $29.99

Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.