Muggie |
|
Author:
| Francis, Sara |
ISBN: | 979-8-6852-8121-0 |
Publication Date: | Sep 2020 |
Publisher: | Independently Published
|
Book Format: | Paperback |
List Price: | USD $12.99 |
Book Description:
|
" ... ons is vir mekaar bedoel, my liefste meisie ..."
Ná haar liefdesteleurstelling sweer Muggie dat sy nooit weer 'n man sal vertrou nie. Sy word veel eerder 'n oujongnooi - sy het mos haar kat, Skatlik, vir geselskap. Maar dan kom trek ʼn aantreklike buurman in met sy steekhaarbrak en sy ysterperd en die herrie breek los tussen hulle. Om haar lewe nog meer gekompliseerd te maak, hoor Muggie uit die bloute van Bertie en wil hy haar na al die maande weer terug hê ...