Pedale Van Papier |
|
Author:
| Kotzé, Rhona |
ISBN: | 979-8-3790-2117-7 |
Publication Date: | Feb 2023 |
Publisher: | Independently Published
|
Book Format: | Paperback |
List Price: | USD $11.99 |
Book Description:
|
Pedale van papier is 'n boek wat jou raak, aanraak en emosies in jou wakker maak van woede tot hartseer en tog ook die hoop wat dan in jou hart kom lê. Rhona Kotzé se roman, Pedale van Papier, is gebaseer op 'n ware verhaal oor Karien, 'n dogter se aanneming, verwerping en ook molestering deur 'n persoon wat sy vertrou het. Mag elke persoon wat hierdie boek lees, weet dat daar hoop is. Gaan nog net ʼn klein rukkie aan. Moenie opgee nie,...
More DescriptionPedale van papier is 'n boek wat jou raak, aanraak en emosies in jou wakker maak van woede tot hartseer en tog ook die hoop wat dan in jou hart kom lê.
Rhona Kotzé se roman, Pedale van Papier, is gebaseer op 'n ware verhaal oor Karien, 'n dogter se aanneming, verwerping en ook molestering deur 'n persoon wat sy vertrou het.
Mag elke persoon wat hierdie boek lees, weet dat daar hoop is.
Gaan nog net ʼn klein rukkie aan.
Moenie opgee nie, nooit nie.
Karien het dit gemaak.
Jy kan ook.
Die merkwaardige verhaal word binnekort as rolprent vervaardig.