Satyn Omnibus 4 |
|
Author:
| Bierman, Ettie Greeff, Marijke Gouws, Zo |
ISBN: | 978-0-624-07158-7 |
Publication Date: | Jan 2014 |
Publisher: | Tafelberg Publishers, Limited
|
Book Format: | Ebook |
List Price: | USD $16.35 |
Book Description:
|
In Ettie Bierman se n Reenboog vir Aralie stem die hoofkarakter teesinnig in toe haar verlamde eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op n wildplaas in Namibie te gaan waarneem. En so ontmoet sy vir Franco Conradie, die olifantfluisteraar . In Marijke Greeff se Skoonlief en die dirigent is Nina O Neill n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens wat opdrag kry om wereldberoemde Ierse dirigent en violis Quinn Chauncey op te pas. Hy hoor Nina by n troue sing en...
More DescriptionIn Ettie Bierman se n Reenboog vir Aralie stem die hoofkarakter teesinnig in toe haar verlamde eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op n wildplaas in Namibie te gaan waarneem. En so ontmoet sy vir Franco Conradie, die olifantfluisteraar . In Marijke Greeff se Skoonlief en die dirigent is Nina O Neill n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens wat opdrag kry om wereldberoemde Ierse dirigent en violis Quinn Chauncey op te pas. Hy hoor Nina by n troue sing en toe een van sy soliste siek word, vra hy Nina om in te staan. En dan spat die vonke behoorlik tussen hulle! En in Zoe Gouws se Liefde in fokus is Xante Knobel n bedrewe fotograaf wat kennis maak met Faan Viljoen, n argitek met n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van n dogtertjie wat graag n model wil word iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers n model, en kyk waarop het dit uitgeloop Net toe dit lyk asof Xante en Faan op professionele vlak goed sal saamwerk, sien Faan hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, en die gort is gaar!"