Search Type
  • All
  • Subject
  • Title
  • Author
  • Publisher
  • Series Title
Search Title

Download

Toorberg

Toorberg( )
Author: Heerden, Etienne Van
ISBN:978-0-624-06878-5
Publication Date:Jan 2014
Publisher:Tafelberg Publishers, Limited
Book Format:Ebook
List Price:USD $17.66
Book Description:

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisani, kind van Waterwyser du Pisani en KensTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil. Maar hoe Druppeltjie onder in die boorgat beland het, dit weet niemand nie. En die afarm-magistraat wat nou, veertien maande later, kom ondersoek instel na die...
More Description




Rate this title:

Select your rating below then click 'submit'.






I do not wish to rate this title.